Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » evaluering
evaluering [boodskap #138752] Do, 20 Januarie 2022 18:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
evaluering
Afbreking: e•va•lu•e•ring
Samestelling: evalueer + -ing


Selfstandige naamwoord: evaluering
Meervoud: evaluerings

Betekenis:
• Die proses of resultaat van beoordeel en evalueer; ondersoek om waarde/punte/ens. te bepaal.

Gebruik:
• Begaafdheid kan by wyse van kognitiewe evaluering by kinders geïdentifiseer word.

Sinoniem:
• assessering
• beoordeling
• evaluasie
• waardebepaling

Hiponiem:
• faktorevaluering
• herevaluering
• kunsevaluering
• probleemevaluering
• selfevaluering

Afgelei:
• evalueringsfase
• evalueringskaart
• evalueringskaal
• evalueringspraktyk
• evalueringsproses
• evalueringstelsel
• evalueringsvorm
• evalueringsvraag

Vertaling:
Engels: evaluation
Nederlands: evaluatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: einddatum
Volgende onderwerp: knaend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:42:32 MGT 2024