Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » goedhartigheid
goedhartigheid [boodskap #138750] Do, 20 Januarie 2022 09:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
goedhartigheid
Afbreking: goed•har•tig•heid
Samestelling: goedhartig + -heid


Selfstandige naamwoord: goedhartigheid
Meervoud: goedhartighede

Betekenis:
• Die handeling/toestand van goedhartig wees.

Gebruik:
• Haar goedhartigheid het hom beskaam.

Sinoniem:
• barmhartigheid
• goedgunstigheid
• goedheid
• liefdadigheid
• meegevoel
• welwillendheid

Vertaling:
Engels: good-heartedness
Nederlands: goedhartigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanddiens
Volgende onderwerp: einddatum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:19:54 MGT 2024