Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rugbyspan
rugbyspan [boodskap #138744] Wo, 19 Januarie 2022 15:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rugbyspan
Afbreking: rug•by•span
Samestelling: rugby + span


Selfstandige naamwoord: rugbyspan
Meervoud: rugbyspanne
Verkleinwoord: rugbyspannetjie
Meervoud van verkleining: rugbyspannetjies

Betekenis:
• 'n Span van vyftien spelers wat rugby speel.

Gebruik:
• Die embleem van Suid-Afrika se nasionale rugbyspan is die springbok.

Hiperoniem:
• sportspan

Verwant:
• rugbybal
• rugbyklub
• rugbyspeler
• rugbystadion
• rugbyveld
• rugbywedstryd

Vertaling:
Engels: rugby team
Nederlands: rugbyteam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weerligstraal
Volgende onderwerp: afwagting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:23:43 MGT 2024