Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weerligstraal
weerligstraal [boodskap #138743] Wo, 19 Januarie 2022 14:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Weerligstraal.
'n Weerligstraal.
weerligstraal
Afbreking: weer•lig•straal
Samestelling: weerlig + straal


Selfstandige naamwoord: weerligstraal
Meervoud: weerligstrale
Verkleinwoord: weerligstraaltjie
Meervoud van verkleining: weerligstraaltjies

Betekenis:
• Skielike ligstraal van weerlig wat deur die lug blits.

Gebruik:
• 'n Oogverblindende weerligstraal het die boom middeldeur gekloof.

Sinoniem:
• bliksemstraal
• flits

Vertaling:
Engels: lightning bolt, lightning flash
Nederlands: bliksemflits, bliksemstraal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oordenking
Volgende onderwerp: rugbyspan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:19:47 MGT 2024