Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sinsnede
sinsnede [boodskap #138731] So, 16 Januarie 2022 14:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sinsnede
Afbreking: sin•sne•de
Samestelling: sin + snede


Selfstandige naamwoord: sinsnede
Meervoud: sinsnedes

Betekenis:
• Groep samehangende woorde wat deel is van 'n sin.

Gebruik:
• Die Latynse sinsnede "Quo vadis?" beteken "Waar gaan u heen" of "Waarheen is u op pad?"

Sinoniem:
• frase
• sinsdeel
• woordgroep

Antoniem:
• volsin

Vertaling:
Engels: clause, phrase, expression
Nederlands: zinsnede

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: chiropodis
Volgende onderwerp: bysin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 00:11:08 MGT 2024