Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Trotse vertaling
Trotse vertaling [boodskap #1380] Sa, 19 Julie 2003 12:10 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn, "sage" is salie. Ek kan nie eers sê:"O jaaa" nie, want ek dink
nie ek het dit ooit geweet nie:-). My woordeboek het uiteindelik
aangekom.

Lorinda
Re: Trotse vertaling [boodskap #1382 is 'n antwoord op boodskap #1380] Sa, 19 Julie 2003 17:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:
> Salie....:-) DANKIE, Lorinda.
> Mens sal darem moeilik die ander betekenis van "sage" in Engels of
> selfs die oorspronklike betekenis van Salvia, wat "savior" is, met 'n
> Salie kan vereenselwig? :-)
> Is jou woordeboek in CD formaat sodat jy maklik en vinnig kan opsoek?
> En gaan al jou boodskappe nou gespelcheck wees? :-)
>
> 'He that would live for aye,
> Must eat Sage in May.'
>
>

Nee, my woordeboek is 'n boek:-) Ek twyfel of my boodskappe
gespelcheck gaan wees, daarvoor is ek te lui. Ek sal wel woorde wat my
pla kan opsoek, sodat hulle nie in my kop rond draai nie.

Ek wonder waar die woord salie vandaan kom... Dalk van salig? Rico kan
dalk vir ons sê wat "sage" in Nederlands is, dit mag dalk help.

Ek groei salie, want salie tee is mos goed vir verkoues...:-)

Lorinda
Re: Trotse vertaling [boodskap #1387 is 'n antwoord op boodskap #1382] Sa, 19 Julie 2003 22:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
.
>
> Ek wonder waar die woord salie vandaan kom... Dalk van salig? Rico kan
> dalk vir ons sê wat "sage" in Nederlands is, dit mag dalk help.
>
> Ek groei salie, want salie tee is mos goed vir verkoues...:-)
>
> Lorinda

sa·ge (de ~, ~n)
1 overgeleverd volksverhaal, gegroeid om een historische kern
sa·lie (de ~)
1 een of meer lipbloemige planten van het geslacht Salvia, gebruikt als
kruid of geneesmiddel

Dis wat sage en salie in Nederlands beteken, jammer maar nie baie anders as
in Afrikaans nie.

Salie is van die Salvia, dalk is dit zalwend, (zalvend) salvation, van die
salvation army, hahahahahaahahahaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa

GrRico
Re: Trotse vertaling [boodskap #1388 is 'n antwoord op boodskap #1382] Sa, 19 Julie 2003 22:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> Ek groei salie, want salie tee is mos goed vir verkoues...:-)
>
> Lorinda

Ek is net terug van Amsterdam en ek het met vriende lekker ge-eet by
Pygma-Lion, die Suid Afrikaanse bistro in Amsterdam, ek het
krokodillebiefstuk met room/saliesous geeet.
Dit was baie lekker.
En as starter het ek biltong geeet, eintlik het ek nou ook biltong geproef
en boerewors, dit was baie baie lekker!!

GrRico

BTW toen ons vir Afrikaanse koffie vroeg se die meissie, nee drink liewer
Italiaanse koffie, want Afrikaanse koffie is nie om te drink nie,
:-))))))))))))))))))
Re: Trotse vertaling [boodskap #1391 is 'n antwoord op boodskap #1388] So, 20 Julie 2003 10:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:...

> Ek is net terug van Amsterdam en ek het met vriende lekker ge-eet by
> Pygma-Lion, die Suid Afrikaanse bistro in Amsterdam, ek het
> krokodillebiefstuk met room/saliesous geeet.
> Dit was baie lekker.
> En as starter het ek biltong geeet, eintlik het ek nou ook biltong geproef
> en boerewors, dit was baie baie lekker!!
>
> GrRico
>
> BTW toen ons vir Afrikaanse koffie vroeg se die meissie, nee drink liewer
> Italiaanse koffie, want Afrikaanse koffie is nie om te drink nie,
> :-))))))))))))))))))

Waar in Nederland bly jy Rico? Oor die krokodillebiefstuk, dis nou nie
iets wat alledaags in SA geeet word nie.... maar ek sien hier word dit
ook altyd geadverteer as 'n tipies suid-afrikaans gereg by by
suid-afrikaans restaurante. Miskien is dit omdat dit die enigste plek
is waar die ding hoegenaamd geeet word. Eet hulle alligators in die
VSA, Katryn?

Oor afrikaanse koffie, ek weet nie wat as tipies afrikaanse koffie
beskryf kan word nie. Miskien kan Speedy of Andries help.

Lorinda
Re: Trotse vertaling [boodskap #1392 is 'n antwoord op boodskap #1387] So, 20 Julie 2003 10:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:...

>
> Salie is van die Salvia, dalk is dit zalwend, (zalvend) salvation, van die
> salvation army, hahahahahaahahahaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa
>
> GrRico

Jy weet, ek dink jy is dalk reg.


Lorinda
Re: Trotse vertaling [boodskap #1394 is 'n antwoord op boodskap #1391] So, 20 Julie 2003 10:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> Waar in Nederland bly jy Rico?

In Leiden

GrRico
Re: Trotse vertaling [boodskap #1413 is 'n antwoord op boodskap #1380] Di, 22 Julie 2003 16:10 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:dfjqhvgkmpeprhjjrurk5vtid9t7jqcgv7@4ax.com...
> Skuus dat ek so stuk stuk en miljoen jaar na die tyd antwoord.
> Om jou vraag te antwoord - het jy al die fliek "The Waterboy" gesien?
> :-)
> Ja, sommige mense eet die goed. Kathy Bates het dan 'n BBQ daarvan
> gemaak! :-)

Nee ek het dit nie gesien nie. Ek neem aan daar 'n geeet van alligators
in:-)

Lorinda
Vorige onderwerp: Iedools
Volgende onderwerp: koffie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 05:33:46 MGT 2024