Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lugkolom
lugkolom [boodskap #138690] Sa, 08 Januarie 2022 15:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lugkolom
Afbreking: lug•kolom
Samestelling: lug + suil


Selfstandige naamwoord: lugkolom
Meervoud: lugkolomme

Betekenis:
• 'n Kolom/suil van lug in die atmosfeer.

Gebruik:
• 'n Hoos is 'n roterende lugkolom wat deur 'n werwelwind gevorm is en voorwerpe van die grond af kan oplig en meevoer.

Sinoniem:
• lugsuil

Vertaling:
Engels: air column
Nederlands: luchtkolom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: siter
Volgende onderwerp: rotor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 16:16:47 MGT 2024