Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agtvlak
agtvlak [boodskap #138685] Do, 06 Januarie 2022 17:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Reëlmatige agtvlak.
'n Reëlmatige agtvlak.
agtvlak
Afbreking: agt•vlak
Samestelling: agt + vlak


Selfstandige naamwoord: agtvlak
Meervoud: agtvlakke

Betekenis:
• Meetkundige figuur wat deur agt vlakke begrens is.

Gebruik:
• 'n Reëlmatige agtvlak het ses hoekpunte en 12 gelyke ribbes.

Wisselvorm:
• agvlak

Sinoniem:
• oktaëder

Afgelei:
• agtvlakkig
• agtvlakkige

Vertaling:
Engels: octahedron
Nederlands: achtvlak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tentakel
Volgende onderwerp: aller
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:41:01 MGT 2024