Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tentakel
tentakel [boodskap #138683] Wo, 05 Januarie 2022 20:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die tentakels van 'n seeanemoon.
Die tentakels van 'n seeanemoon.
tentakel
Afbreking: ten•ta•kel


Selfstandige naamwoord: tentakel
Meervoud: tentakels
Verkleinwoord: tentakeltjie
Meervoud van verkleining: tentakeltjies

Betekenis:
• Lang, beweeglike orgaan (meestal om die mond) van 'n dier of insekvretende plant waarmee hulle prooi vang of die wêreld verken.

Gebruik:
• 'n Seekat het agt tentakels.

Sinoniem:
• gryparm
• gryppoot
• suigarm
• vangarm
• vanghaar

Vertaling:
Engels: tentacle
Nederlands: tentakel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: evasgewaad
Volgende onderwerp: agtvlak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:37:39 MGT 2024