Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » streel
streel [boodskap #138680] Di, 04 Januarie 2022 20:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
streel
Afbreking: streel


Werkwoord: streel
Verlede tyd: het gestreel
Teenwoordige deelwoord: strelend, strelende

Betekenis:
• Om saggies en liefdevol met die hand oor iets te vryf.
• Om goed te laat voel.

Gebruik:
• Die kat spin saggies soos sy sy koppie streel.
• Klassieke musiek streel my gemoed.

Sinoniem:
• aai
• liefkoos
• pamperlang
• troetel
• vertroetel
• vly

Afgelei:
• strelend
• streling

Vertaling:
Engels: to stroke, fondle, caress, pet
Nederlands: strelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stabiliteit
Volgende onderwerp: dribbel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:52:30 MGT 2024