Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mooi so PW
Mooi so PW [boodskap #13856] Vr, 17 April 1998 00:00 na volgende boodskap
Kobus Brits  is tans af-lyn  Kobus Brits
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Dit vat 'n man om voet by stuk te hou dat hy nie belang stel in die sirkus
met 'n huilende nar se kak nie(WVK).Mooi so my oom,jy het wonders vir
hierdie land verrig en nou wil hulle oor jou trap.Hulle moer,as jy voet by
stuk hou dat jy nie voor Tutu en sy clowns gaan getuig nie en die sogenaamde
landdros wat nie eens sy skuld kan betaal nie (wat 'n skande vir die
regsbank) jou moontlik 'n boete kan ople,dan moet die oom weet daar is baie
boere daar buite wat 'n fonds sal laat stig om die boete te betaal en glo my
daar sal nog kleingeld oorbly.

Sterkte aan al die PW ondersteuners
Kobus
Re: Mooi so PW [boodskap #13857 is 'n antwoord op boodskap #13856] Vr, 17 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thomas Jacobs  is tans af-lyn  Thomas Jacobs
Boodskappe: 49
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
In "Kobus Brits" writes:

> Dit vat 'n man om voet by stuk te hou dat hy nie belang stel in die sirkus
> met 'n huilende nar se kak nie(WVK).Mooi so my oom,jy het wonders vir
> hierdie land verrig en nou wil hulle oor jou trap.Hulle moer,as jy voet by
> stuk hou dat jy nie voor Tutu en sy clowns gaan getuig nie en die sogenaamde
> landdros wat nie eens sy skuld kan betaal nie (wat 'n skande vir die
> regsbank) jou moontlik 'n boete kan ople,dan moet die oom weet daar is baie
> boere daar buite wat 'n fonds sal laat stig om die boete te betaal en glo my
> daar sal nog kleingeld oorbly.

> Sterkte aan al die PW ondersteuners

> Kobus

You've got a hope in hell.

--
Thomas Jacobs - Computing Centre - Rhodes University - Grahamstown
Internet: cc...@hippo.ru.ac.za uucp: ..!uunet!m2xenix!quagga!hippo!cctj
Re: Mooi so PW [boodskap #13858 is 'n antwoord op boodskap #13856] Vr, 17 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dolfin  is tans af-lyn  Dolfin
Boodskappe: 10
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 17 Apr 1998 03:36:47 +0200, "Kobus Brits" wrote:

> Dit vat 'n man om voet by stuk te hou dat hy nie belang stel in die sirkus
> met 'n huilende nar se kak nie(WVK).Mooi so my oom,jy het wonders vir
> hierdie land verrig en nou wil hulle oor jou trap.Hulle moer,as jy voet by
> stuk hou dat jy nie voor Tutu en sy clowns gaan getuig nie en die sogenaamde
> landdros wat nie eens sy skuld kan betaal nie (wat 'n skande vir die
> regsbank) jou moontlik 'n boete kan ople,dan moet die oom weet daar is baie
> boere daar buite wat 'n fonds sal laat stig om die boete te betaal en glo my
> daar sal nog kleingeld oorbly.
>
> Sterkte aan al die PW ondersteuners
> Kobus
>
>

Hoor Hoor.

Ek en my firma sal ook ruim bydra as daar fondse benodig word. Dit is
nou nie fondse om die landros se slegte skuld te betaal nie,maar om n
ware man se boete te betaal.

Dolfin

Indien daar hulp benodig word, EMAIL my asb.
Re: Mooi so PW [boodskap #13859 is 'n antwoord op boodskap #13856] Vr, 17 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
"Kobus Brits" wrote:

> Dit vat 'n man om voet by stuk te hou dat hy nie belang stel in die sirkus
> met 'n huilende nar se kak nie(WVK).Mooi so my oom,jy het wonders vir
> hierdie land verrig en nou wil hulle oor jou trap.Hulle moer,as jy voet by
> stuk hou dat jy nie voor Tutu en sy clowns gaan getuig nie en die sogenaamde
> landdros wat nie eens sy skuld kan betaal nie (wat 'n skande vir die
> regsbank) jou moontlik 'n boete kan ople,dan moet die oom weet daar is baie
> boere daar buite wat 'n fonds sal laat stig om die boete te betaal en glo my
> daar sal nog kleingeld oorbly.

> Sterkte aan al die PW ondersteuners
> Kobus

Ek hoop PW word toegesluit in die tronk en moet heeldag luister na die
geraas van weermagstewels op gruis en die geskreeu van samajore en die
ontplof van bomme sodat hy weet wat hy aan die witmense van hierdie
land gedoen het wat moes army toe gaan en vir wie niemand agteroor
gebuig en honderde kanse gegee het soos die WVK nou vir hom gegee het
nie. Dan praat ons nog nie eers van al die mense wat vermoor is deur
dirty tricks waarvoor wie hy skynbaar opdrag gegee het nie. As dit nie
waar is nie, hoekom het hy dan iets om weg te steek vir die kommissie?
Hoekom werk hy nie net saam ek kry dit verby nie? Maar hy het mos
vergeet hy is nie meer in beheer van 'n onwettige minderheidsregering
nie.
Re: Mooi so PW [boodskap #13860 is 'n antwoord op boodskap #13856] Vr, 17 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
lou writes: > @igs.net wrote:
>> Selfs
>> in Cambodia het die Khmer Rouge
>> self uiteindelik vir Pol Pot voor
>> die hof gedaag en hom geisoleer.
>>
>
> Nonsens. Pol Pot het "gesterf" aan 'n hartaanval. Hy was nie na aan 'n
> hof gewees nie. Lyk my al julle kanadese is bietjie agter met die nuus?

Ag, ou Lou, jy is so naief.
En volgens die nuus hier het
die Khmer Rouge hom al lankal
deur 'n soort bosjustisie
verhoor en gevonnis (meestal
om simpatie vir hulself in
die buiteland te werf.) Maar
dink jy nou dus 'n natuurlike
hartaanval?
Onthou ook altyd, ou Lou,
'n klomp van ons Kanadese praat
Frans en weet baie meer van
Suid-oos Asia as wat jy ooit kan
weet.
Re: Mooi so PW [boodskap #13861 is 'n antwoord op boodskap #13856] Vr, 17 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
e...@ekseplek.com (ekke) writes:

>
> Ek hoop PW word toegesluit in die tronk en moet heeldag luister na die
> geraas van weermagstewels op gruis en die geskreeu van samajore en die
> ontplof van bomme sodat hy weet wat hy aan die witmense van hierdie
> land gedoen het wat moes army toe gaan en vir wie niemand agteroor
> gebuig en honderde kanse gegee het soos die WVK nou vir hom gegee het
> nie.

Hier praat 'n ware trotse Afrikaner.
In goeie Afrikaans. Hoor. Hoor.
Vergelyk nou die
vet glimmende ou jakkalsgesig van
P.W. op die televisie, met die gesig
van Beyers Naude wanneer jy hom weer
op die televisie sien. Sy gesig straal
van goedheid, en hy het die huisarres
seker lank al vergewe. Wie is nou die
regte ware Afrikaner van daardie twee.
Re: Mooi so PW [boodskap #13874 is 'n antwoord op boodskap #13856] Sa, 18 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in article ...
| e...@ekseplek.com (ekke) writes:
|
| >
| > Ek hoop PW word toegesluit in die tronk en moet heeldag luister na die
| > geraas van weermagstewels op gruis en die geskreeu van samajore en die
| > ontplof van bomme sodat hy weet wat hy aan die witmense van hierdie
| > land gedoen het wat moes army toe gaan en vir wie niemand agteroor
| > gebuig en honderde kanse gegee het soos die WVK nou vir hom gegee het
| > nie.
|

Kritiseer dat die spoeg spat ......
PW het niks verkeerd aan my gedoen nie en ek was ook twee jaar 'n
dienspligtige - dit het my net goed gedoen.

|
| Hier praat 'n ware trotse Afrikaner.
| In goeie Afrikaans. Hoor. Hoor.
| Vergelyk nou die
| vet glimmende ou jakkalsgesig van
| P.W. op die televisie, met die gesig
| van Beyers Naude wanneer jy hom weer
| op die televisie sien. Sy gesig straal
| van goedheid, en hy het die huisarres
| seker lank al vergewe. Wie is nou die
| regte ware Afrikaner van daardie twee.
|
|
Sies, Gloudina, dis darem 'n baie hoë "holier-than-thou" mishoop wat jy nou
bestyg het!!!
Beyers het self gebieg dat hy baie lank verkeerd was - hy is maar net so 'n
skynheilige ou vark ...
Re: Mooi so PW [boodskap #13875 is 'n antwoord op boodskap #13856] Sa, 18 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
| Ag, ou Lou, jy is so naief.
| En volgens die nuus hier het
| die Khmer Rouge hom al lankal
| deur 'n soort bosjustisie
| verhoor en gevonnis (meestal
| om simpatie vir hulself in
| die buiteland te werf.)

Jy lieg, Gloudina, tensy jou ou radiostasietjie baie klein en oningelig is.
Ek luister saans na die Kanadese nuus oor MPR en daar is nooit so iets
gesê nie.

Maar
| dink jy nou dus 'n natuurlike
| hartaanval?
| Onthou ook altyd, ou Lou,
| 'n klomp van ons Kanadese praat
| Frans en weet baie meer van
| Suid-oos Asia as wat jy ooit kan
| weet.
|
|
Onthou ook altyd, ou Gloudina, 'n klomp van ons ander Afrikaners is wyd
belese en luister en kyk na verskeie uitsendings en weet baie meer van wat
op die aardbol aangaan as wat jy ooit kan weet.

Nico
Re: Mooi so PW [boodskap #13900 is 'n antwoord op boodskap #13856] Ma, 20 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> lou writes: > @igs.net wrote:
>>> Selfs
>>> in Cambodia het die Khmer Rouge
>>> self uiteindelik vir Pol Pot voor
>>> die hof gedaag en hom geisoleer.
>>>
>>>
>>
>> Nonsens. Pol Pot het "gesterf" aan 'n hartaanval. Hy was nie na aan 'n
>> hof gewees nie. Lyk my al julle kanadese is bietjie agter met die nuus?
>
> Ag, ou Lou, jy is so naief.
> En volgens die nuus hier het
> die Khmer Rouge hom al lankal
> deur 'n soort bosjustisie
> verhoor en gevonnis (meestal
> om simpatie vir hulself in
> die buiteland te werf.) Maar
> dink jy nou dus 'n natuurlike
> hartaanval?
> Onthou ook altyd, ou Lou,
> 'n klomp van ons Kanadese praat
> Frans en weet baie meer van
> Suid-oos Asia as wat jy ooit kan
> weet.

OHOPOHO Ek kan net reageer op wat CNN uitsaai Gloudina ek ken
ongelukkig nie iemand in die Khmer Rouge persoonlik nie. I.v.m die
natuurlike hartaanval kyk na die '"' om gesterf. Maar die klomp kanadese
wat nou kastig so baie van Suid Oos Asie weet sluit jou in ne?

En as hulle Pol Pot terreg gestel het sou hulle dan nie die feit
gepubluseer het om 'meestal simpatie vir hulself in die buiteland te
werf' nie. Sommige kere laat jou redenasie vermoee" jou in die steek.

Lou
Re: Mooi so PW [boodskap #13901 is 'n antwoord op boodskap #13856] Ma, 20 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
LLaubscher  is tans af-lyn  LLaubscher
Boodskappe: 18
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
> Nonsens. Pol Pot het "gesterf" aan 'n hartaanval. Hy was nie na aan 'n
> hof gewees nie. Lyk my al julle kanadese is bietjie agter met die nuus?

Pol Pot was wel deur sy makkers in die Khmer Rouge aangekla en hy was onder
huisarres geplaas voordat hy aan die skynbare hartaanval gesterf het. Lyk my
die kanadese lees tog die nuus met beter historiese begrip.

_____
L. Laubscher
ISPP - Chicago
Vorige onderwerp: Wie of wat is Gloudina
Volgende onderwerp: Nico die oningeligte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 23:18:54 MGT 2024