Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » handewerk
handewerk [boodskap #138587] Sa, 18 Desember 2021 18:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19139
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
handewerk
Afbreking: han•de•werk
Samestelling: hande + werk


Selfstandige naamwoord: handewerk
Meervoud: handewerke
Verkleinwoord: handewerkie
Meervoud van verkleining: handewerkies

Betekenis:
• Werk wat met die hande verrig word (naaldwerk, tuinwerk, ens.)
• Dit wat iemand self gedoen het.

Gebruik:
• Daar is niks daarmee verkeerd om jou brood met eerlike handewerk te verdien nie.
• Wie se handewerk is hierdie?

Wisselvorm:
• handwerk

Sinoniem:
• handearbeid

Verwant:
• handwerker

Vertaling:
Engels: handwork, handicraft; handiwork
Nederlands: handewerk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stereotipies
Volgende onderwerp: grafsteen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 03:16:09 MGT 2024