Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sirene
sirene [boodskap #138583] Do, 16 Desember 2021 21:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sirene.
'n Sirene.
sirene
Afbreking: si•re•ne


Selfstandige naamwoord: sirene
Meervoud: sirenes
Verkleinwoord: sirenetjie
Meervoud van verkleining: sirenetjies

Betekenis:
• Toestel wat 'n harde, deurdringende geluid maak om mense te waarsku.

Gebruik:
• Die sirene loei om die stad se inwoners teen die naderende bomwerpers te waarsku.

Sinoniem:
• alarm
• mishoring
• sein
• sinjaal
• toeter

Hiponiem:
• noodsirene

Afgelei:
• sirenelied
• sirenesang
• sirenestem

Vertaling:
Engels: siren, hooter
Nederlands: sirene

Nota:
• In die Griekse mitologie is 'n sirene 'n mitiese wese wat matrose verlei en laat verdrink.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: siekerig
Volgende onderwerp: ellips
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:40:54 MGT 2024