Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » siekerig
siekerig [boodskap #138582] Do, 16 Desember 2021 09:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
siekerig
Afbreking: sie•ke•rig
Samestelling: siek + -erig


Byvoeglike naamwoord: siekerig
Vergrotende trap: siekeriger
Oortreffende trap: siekerigste
Attributief: siekerige

Betekenis:
• Effens siek; liggies ongesteld.

Gebruik:
• Ek was 'n bietjie siekerig oor die naweek, maar voel vandag heelwat beter.

Sinoniem:
• ambraal
• knieserig
• kroes
• naar
• oes
• olik
• ongesteld
• pieperig

Afgelei:
• siekerigheid

Vertaling:
Engels: not feeling well, ailing, seedy
Nederlands: ellendig, miserabel, slecht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meinedig
Volgende onderwerp: sirene
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:37:19 MGT 2024