Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rasie
rasie [boodskap #138579] Wo, 15 Desember 2021 12:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rasie
Afbreking: ra•sie


Selfstandige naamwoord: rasie
Meervoud: rasies

Betekenis:
• Geesdriftige samesang om gees te bou of 'n span tydens 'n sportbyeenkoms te ondersteun.

Gebruik:
Rasies bou nie net skoolgees nie, maar skep ook 'n gevoel van samehorigheid onder skoliere.

Sinoniem:
• saamsingery

Afgelei:
• rasieleier

Vertaling:
Engels: singsong
Nederlands: groepsschreeuw, samenzang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rasieleier
Volgende onderwerp: babatee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:49:30 MGT 2024