Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sinneloos
sinneloos [boodskap #138572] Di, 14 Desember 2021 12:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sinneloos
Afbreking: sin•ne•loos
Samestelling: sin + -(n)e + -loos


Byvoeglike naamwoord: sinneloos
Attributief: sinnelose

Betekenis:
• Sonder enige doel of rede.

Gebruik:
• Die lewe is nie sinneloos nie, ons almal is hier vir 'n rede.

Wisselvorm:
• sinloos

Sinoniem:
• absurd
• belaglik
• betekenisloos
• doelloos
• dwaas
• gek
• irrasioneel
• ligsinnig
• onbesonne

Afgelei:
• sinneloosheid

Vertaling:
Engels: senseless, absurd, mad, insane
Nederlands: zinneloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versmaai
Volgende onderwerp: drumpel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:27:41 MGT 2024