Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » smoortjie
smoortjie [boodskap #138563] Wo, 08 Desember 2021 19:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
smoortjie
Afbreking: smoor•tjie


Selfstandige naamwoord: smoor
Meervoud: smore
Verkleinwoord: smoortjie
Meervoud van verkleining: smoortjies

Betekenis:
• Soort bredie waarin daar 'n bietjie van alles ingegooi is; gereg wat gesmoor is.

Gebruik:
• Ons het Saterdagaand sommer 'n smoortjie met geblikte vis aanmekaar geslaan.

Vertaling:
Engels: a braise, stew pot
Nederlands: stoofpot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dogma
Volgende onderwerp: vergewensgesind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:24:13 MGT 2024