Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vlokkie
vlokkie [boodskap #138558] Di, 07 Desember 2021 11:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vlokkie sneeu.
'n Vlokkie sneeu.
'n Rekenaarvlokkie.
'n Rekenaarvlokkie.
vlokkie
Afbreking: vlok•kie


Selfstandige naamwoord: vlok
Meervoud: vlokke
Verkleinwoord: vlokkie
Meervoud van verkleining: vlokkies

Betekenis:
• 'n Stukkie van iets; skilfer; skyfie.
• (rekenaars) Stukkie silikon met transistors.

Gebruik:
• Het jy al 'n vlokkie sneeu onder 'n mikroskoop gesien?
• Deesdae kan miljoene transistors op 'n vlokkie ingebrand word.

Afgelei:
• mielievlokkie
• dermvlokkie
• rekenaarvlokkie
• seepvlokkie
• silikonvlokkie
• sneeuvlokkie
• vlokkievervaardiging
• wolvlokkie

Verwant:
• vlokkig

Vertaling:
Engels: flake; chip
Nederlands: vlokje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kopluis
Volgende onderwerp: perpetuum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:49:52 MGT 2024