Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tronkvoël
tronkvoël [boodskap #138545] Sa, 04 Desember 2021 11:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tronkvoël
Afbreking: tronk•vo•ël
Samestelling: tronk + voël


Selfstandige naamwoord: tronkvoël
Meervoud: tronkvoëls
Verkleinwoord: tronkvoëltjie
Meervoud van verkleining: tronkvoëltjies

Betekenis:
• Persoon wat tronkstraf uitdien (of dikwels in die tronk beland).

Gebruik:
• Pasop, die man is 'n tronkvoël en 'n geslepe bedrieër.

Sinoniem:
• boef
• gevangene
• misdadiger
• prisonier
• skelm

Vertaling:
Engels: jailbird, yardbird, gaolbird
Nederlands: tronkvoël

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voedselweb
Volgende onderwerp: omvou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:19:04 MGT 2024