Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oplosbaar
oplosbaar [boodskap #138534] Vr, 03 Desember 2021 20:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oplosbaar
Afbreking: op•los•baar
Samestelling: oplos + -baar


Byvoeglike naamwoord: oplosbaar
Vergrotende trap: oplosbaarder
Oortreffende trap: oplosbaarste
Attributief: oplosbare
Partitief: oplosbaars

Betekenis:
• Waarvoor 'n oplossing gevind kan word.
• (skeikunde) Wat in 'n oplosmiddel opgelos kan word.

Gebruik:
• Die speurder wonder of die moord ooit oplosbaar is.
• Die pil is water oplosbaar.

Antoniem:
• onoplosbaar

Afgelei:
• oplosbaarheid

Vertaling:
Engels: solvable; soluble
Nederlands: oplosbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nagdier
Volgende onderwerp: konkordansie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:36:47 MGT 2024