Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kontamineer
kontamineer [boodskap #138532] Vr, 03 Desember 2021 19:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kontamineer
Afbreking: kon•ta•mi•neer


Werkwoord: kontamineer
Verlede tyd: het gekontamineer

Betekenis:
• Om iets met ongewenste stowwe te besmet of te besoedel.

Gebruik:
• Sekere gifstowwe wat gebruik word om plae te beheer kan die hele voedselketting kontamineer.

Sinoniem:
• besmet
• besoedel
• bevlek

Antoniem:
• dekontamineer

Afgelei:
• kontaminant
• kontaminasie

Vertaling:
Engels: to contaminate
Nederlands: contamineren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kalkwater
Volgende onderwerp: nagdier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:27:52 MGT 2024