Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » hoekom?
hoekom? [boodskap #13853] Vr, 17 April 1998 00:00
Sarel Roeloffze  is tans af-lyn  Sarel Roeloffze
Boodskappe: 7
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
wat vir my baie snaaks is, is die volgende:

almal weet- dit gaan elke dag al hoe slegter ekonomies met suid afrika
- die geld word gesteel in die regering
- al hoe meer moorde en verkragtens
- slegter paaie
- meer onluste op kampusse(en plundery)
- meer onpadvaardige taxi's
- ek kan sowat 1000000 nog slegter goed byvoeg!!!!!!!

ek verlang na die ou RSA
die rand was sterker vir een
jou beursie kon jy in jou hand dra ens.

My GROOT VRAAG ( daar in die afrika lande waar dit nog slegter gaan -
blameer hulle ook apartheid
al was daar geen wittes(verstand en orde) teenwoordig nie)

KOM ONS LEER DIE LES VAN GESKIEDENIS EN WORD NIE DEEL VAN afrika NIE
Vorige onderwerp: Re: Wat maak Mandela daar
Volgende onderwerp: Wie is wie ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 24 13:45:06 MGT 2024