Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » insektivoor
insektivoor [boodskap #138529] Vr, 03 Desember 2021 16:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
insektivoor
Afbreking: in•sek•ti•voor


Selfstandige naamwoord: insektivoor
Meervoud: insektivore
Verkleinwoord: insektivoortjie
Meervoud van verkleining: insektivoortjies

Betekenis:
• Dier wat insekte en ander klein ongewerweldes (soos wurms) vreet.

Gebruik:
• 'n Mol is 'n insektivoor met 'n spits neus wat tonnels in die grond grawe.

Sinoniem:
• inseketer
• insekte-eter
• insektevreter

Vertaling:
Engels: insectivore
Nederlands: insectivoor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aansteek
Volgende onderwerp: wisselwerking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:29:38 MGT 2024