Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » getalsin
getalsin [boodskap #138524] Vr, 03 Desember 2021 13:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
getalsin
Afbreking: ge•tal•sin
Samestelling: getal + sin


Selfstandige naamwoord: getalsin
Meervoud: getalsinne

Betekenis:
• 'n Sin wat net uit getalle en wiskundige bewerkings bestaan (geen woorde nie).

Gebruik:
• Skryf die getalsin vir 5 minder as 20. Die antwoord: 20 - 5 = 15

Sinoniem:
• syfersin

Verwant:
• getallyn

Vertaling:
Engels: number sentence
Nederlands: getalzin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fungus
Volgende onderwerp: glukose
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:44:24 MGT 2024