Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » assisteer
assisteer [boodskap #138467] Wo, 24 November 2021 07:08
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
assisteer
Afbreking: as•sis•teer


Werkwoord: assisteer
Verlede tyd: het geassisteer

Betekenis:
• Om iemand met 'n taak te help; 'n helpende hand bied.

Gebruik:
• Twee verpleegster sal die dokter gedurende die operasie assisteer.

Sinoniem:
• bystaan
• handgee
• help
• ondersteun

Verwant:
• assistent

Vertaling:
Engels: to assist, help
Nederlands: assisteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dansvloer
Volgende onderwerp: poreus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:49:41 MGT 2024