Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sukkelaar
sukkelaar [boodskap #138455] So, 21 November 2021 18:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sukkelaar
Afbreking: suk•ke•laar
Samestelling: sukkel + -aar


Selfstandige naamwoord: sukkelaar
Meervoud: sukkelaars
Verkleinwoord: sukkelaartjie
Meervoud van verkleining: sukkelaartjies

Betekenis:
• Persoon wat baie sukkel, onhandig is of dom dinge doen, en nie vooruitgang maak nie.

Gebruik:
• Kan iemand tog die arme sukkelaar help?

Sinoniem:
• drommel
• ellendeling
• Jan Salie
• lamsak
• ploeteraar
• skepsel
• worstelaar

Vertaling:
Engels: loiterer, plodder, poor fellow
Nederlands: sukkelaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nooduitgang
Volgende onderwerp: skeplepel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:29:08 MGT 2024