Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » scenario
scenario [boodskap #138451] So, 21 November 2021 12:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
scenario
Afbreking: sce•na•ri•o


Selfstandige naamwoord: scenario
Meervoud: scenario's, scenarios
Verkleinwoord: scenario'tjie
Meervoud van verkleining: scenario'tjies

Betekenis:
• Voorstelling van gebeurlikhede; hoe iets kan gebeur of kan lyk.
• Skema van handelinge van 'n dramatiese werk; 'n draaiboek.

Gebruik:
• Die verslag beskryf drie moontlike scenario’s hoe die staat van inperking ons lewens gaan verander.
• Die rolprent het die Saturn-toekenning vir beste scenario ingepalm.

Sinoniem:
• skets
• skema
• draaiboek
• moontlikheid
• opsomming
• storielyn
• meesterplan
• toekomsblik
• toekomsbeeld

Afgelei:
• scenario-ontleding
• scenarioskepping

Vertaling:
Engels: scenario
Nederlands: scenario

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sagkens
Volgende onderwerp: mobiliteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:44:55 MGT 2024