Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » singenot
singenot [boodskap #138449] So, 21 November 2021 10:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
singenot
Afbreking: sin•ge•not
Samestelling: sin + genot


Selfstandige naamwoord: singenot
Meervoud:

Betekenis:
• Genot wat deur die prikkeling van die sinne verskaf word; sinlike genot.

Gebruik:
• Vroeër was ons ook onverstandig, ongehoorsaam, op die verkeerde pad, verslaaf aan allerlei begeertes en singenot. [Titus 3:3]

Sinoniem:
• swymel
• wellus

Vertaling:
Engels: sensual pleasure
Nederlands: zingenot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waan
Volgende onderwerp: sagkens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:30:46 MGT 2024