Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » infleksie
infleksie [boodskap #138445] Sa, 20 November 2021 11:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
infleksie
Afbreking: in•flek•sie


Selfstandige naamwoord: infleksie
Meervoud: infleksies

Betekenis:
• 'n Buiging of verbuiging van iets.
• (taalkunde) Die verbuiging van 'n woord om 'n nuwe woord te vorm.
• (drama) Verandering in toonhoogte; hoe die stem op of af beweeg om betekenis oor te dra.

Gebruik:
• Bepaal die koördinate by die kurwe se punt van infleksie.
• Die woord "geslaap" in 'n infeksie van "slaap", wat die verlede tyd aandui.
• Die akteur se voordrag was monotoon en sonder voldoende infleksie.

Sinoniem:
• inbuiging
• kadans
• spreektrant
• spreekwyse
• stembuiging
• stemval
• stemverandering
• toon
• toonaard

Afgelei:
• infleksieloos
• infleksiepunt
• infleksieuitgang
• infleksievorm

Vertaling:
Engels: inflection, cadence, modulation
Nederlands: stembuiging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verontagsaam
Volgende onderwerp: verordening
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:44:43 MGT 2024