Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deurspoel
deurspoel [boodskap #138443] Sa, 20 November 2021 09:11
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
deurspoel
Afbreking: deur•spoel
Samestelling: deur + spoel


Werkwoord: spoel deur, deurspoel
Verlede tyd: het deurgespoel
Teenwoordige deelwoord: deurspoelde

Betekenis:
• Om deur te vloei; spoelend voortbeweeg.

Gebruik:
• Die vlakte word deur die Breërivier deurspoel.

Afgelei:
• deurspoeling

Vertaling:
Engels: to wash, flush, rinse through
Nederlands: doorspoelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gaffel
Volgende onderwerp: verontagsaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:50:38 MGT 2024