Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorronding
oorronding [boodskap #138434] Do, 18 November 2021 14:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorronding
Afbreking: oor•ron•ding
Samestelling: oor- + ronding


Selfstandige naamwoord: oorronding
Meervoud:

Betekenis:
• Om 'n klank meer rond as nodig uit te spreek (met oormatig getuitte lippe).

Gebruik:
• 'n Voorbeeld van oorronding is wanneer 'n mens die woord "lyk" as "luik" uitspreek.

Sinoniem:
• labialisering

Antoniem:
• ontronding

Hiperoniem:
• klankverskynsel

Vertaling:
Engels: labialization, overrounding
Nederlands: labialisatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontronding
Volgende onderwerp: tuinslang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 15:36:34 MGT 2024