Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opaal
opaal [boodskap #138422] Ma, 15 November 2021 14:16
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Opaal
Opaal
opaal
Afbreking: o•paal


Selfstandige naamwoord: opaal
Meervoud: opale
Verkleinwoord: opaaltjie
Meervoud van verkleining: opaaltjies

Betekenis:
• Halfedelsteen en 'n amorfe variëteit van kwarts, gehidreerde silikondioksied (SiO2·nH2O) met 'n waterpersentasie van tot 20%.

Gebruik:
Opaal is 'n soort silika wat 'n bietjie water opgeneem het.
Opaal het 'n olierige glans en kan kleurloos of veelkleurig wees.

Sinoniem:
• opaalsteen

Hiponiem:
• melkopaal
• vuuropaal
• wateropaal

Afgelei:
• opaalblou
• opaalgroen

Vertaling:
Engels: opal
Nederlands: opaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kristalhelder
Volgende onderwerp: roeier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 15:41:21 MGT 2024