Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stilweg
stilweg [boodskap #138418] So, 14 November 2021 17:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stilweg
Afbreking: stil•weg
Samestelling: stil + weg


Bywoord: stilweg

Betekenis:
• Sonder om baie aandag te trek.

Gebruik:
Stilweg word ons almal ouer en wyser.

Sinoniem:
• ongemerk
• soetjies
• stilletjies
• stilswygend

Vertaling:
Engels: in silence, silently
Nederlands: stilletjes

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sirkuleer
Volgende onderwerp: gedwee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 15:38:08 MGT 2024