Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sirkuleer
sirkuleer [boodskap #138417] So, 14 November 2021 16:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sirkuleer
Afbreking: sir•ku•leer


Werkwoord: sirkuleer
Verlede tyd: het gesirkuleer

Betekenis:
• Om in 'n sirkel/kring te beweeg.
• Om iets uit te stuur; in omloop te plaas.

Gebruik:
• Die hart se klop sirkuleer bloed deur die are.
• Daai is baie gemorspos wat op die internet gesirkuleer word.

Sinoniem:
• publiseer
• rondgaan
• rondstuur
• stroom
• uitgee
• ventileer
• versprei
• vloei

Afgelei:
• hersirkuleer
• sirkuleerder
• sirkuleerpomp

Verwant:
• sirkulasie

Vertaling:
Engels: to circulate
Nederlands: circuleren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: insiggewend
Volgende onderwerp: stilweg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 15:45:54 MGT 2024