Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kalmeer
kalmeer [boodskap #138415] So, 14 November 2021 15:40
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kalmeer
Afbreking: kal•meer


Werkwoord: kalmeer
Verlede tyd: het gekalmeer

Betekenis:
• Om kalm te word, of kalm te maak.

Gebruik:
• Die storm het gekalmeer.

Sinoniem:
• afkoel
• bedaar
• demp
• gerusstel
• paai
• pasifiseer
• sus
• stilmaak
• temper
• troos
• uitwoed
• vertroos

Afgelei:
• kalmeermiddel
• kalmeerpil
• kalmeerstroop
• kalmering

Vertaling:
Engels: to calm down, soothe, pacify, appease
Nederlands: kalmeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: normaliseer
Volgende onderwerp: insiggewend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 15:25:46 MGT 2024