Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » normaliseer
normaliseer [boodskap #138414] So, 14 November 2021 15:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
normaliseer
Afbreking: nor•ma•li•seer


Werkwoord: normaliseer
Verlede tyd: het genormaliseer

Betekenis:
• Om iets tot normaal (of die norm) terug te bring.

Gebruik:
• Die diplomate probeer om betrekkinge tussen die twee lande te normaliseer.

Sinoniem:
• normeer
• standaardiseer

Verwant:
• normalisasie
• normalisering

Vertaling:
Engels: to normalize, make normal
Nederlands: normaliseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ploftoestel
Volgende onderwerp: kalmeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 15:31:30 MGT 2024