Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ploftoestel
ploftoestel [boodskap #138413] So, 14 November 2021 10:43
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ploftoestel
Afbreking: plof•toe•stel
Samestelling: plof + toestel


Selfstandige naamwoord: ploftoestel
Meervoud: ploftoestelle
Verkleinwoord: ploftoestelletjie
Meervoud van verkleining: ploftoestelletjies

Betekenis:
• 'n Toestel wat ontplof om verwoesting en dood te saai.

Gebruik:
• Die bomeenheid is ingeroep om die ploftoestel van die man se liggaam te verwyder.

Hiponiem:
• bom
• handgranaat
• kleefbom
• landmyn
• missiel

Vertaling:
Engels: explosive device
Nederlands: explosief apparaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koploos
Volgende onderwerp: normaliseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 15:42:17 MGT 2024