Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sonderling
sonderling [boodskap #138407] So, 14 November 2021 09:09
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19431
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sonderling
Afbreking: son•der•ling


Byvoeglike naamwoord: sonderling
Vergrotende trap: sonderlinger
Oortreffende trap: sonderlingste
Attributief: sonderlinge
Partitief: sonderlings

Betekenis:
• Wat vreemd en nie gewoon of alledaags is nie.

Gebruik:
• Dis was 'n sonderlinge gesig, iets wat mens nie dikwels sien nie.

Sinoniem:
• abnormaal
• buitengewoon
• eienaardig
• eiesoortig
• eksentriek
• ongewoon
• raar
• seldsaam
• vreemd

Afgelei:
• sonderlingheid

Vertaling:
Engels: odd, queer, peculiar, strange, weird, eccentric
Nederlands: zonderling

Nota:
• Ook as selfstandige naamwoord: "Sy is 'n eienaardige mens, 'n sonderling."

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: feesviering
Volgende onderwerp: holisties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 11:52:18 MGT 2024