Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » feesviering
feesviering [boodskap #138406] So, 14 November 2021 08:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
feesviering
Afbreking: fees•vier•ing
Samestelling: feesvier + -ing


Selfstandige naamwoord: feesviering
Meervoud: feesvieringe, feesvierings
Verkleinwoord: feesvierinkie
Meervoud van verkleining: feesvierinkies

Betekenis:
• Die handeling van feesvier.

Gebruik:
• 'n Feesviering met sang, dans en lekker eetgoed vind die volgende dag plaas.

Sinoniem:
• feestelikheid
• jolyt
• jubilee
• makietie
• okkasie

Vertaling:
Engels: feasting, celebration
Nederlands: feestviering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: monding
Volgende onderwerp: sonderling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 05:37:58 MGT 2024