Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » watersloot
watersloot [boodskap #138397] Sa, 13 November 2021 08:14
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
watersloot
Afbreking: wa•ter•sloot
Samestelling: water + sloot


Selfstandige naamwoord: watersloot
Meervoud: waterslote
Verkleinwoord: waterslootjie
Meervoud van verkleining: waterslootjies

Betekenis:
• 'n Voor waarin water vloei (meestal periodiek, nie standvastig).

Gebruik:
• Trompie balanseer homself op die geroeste paal oor die droë watersloot en loop vinnig oor.

Sinoniem:
• donga
• waterleiding
• watervoor

Vertaling:
Engels: water furrow
Nederlands: watersloot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: intuïsie
Volgende onderwerp: dendriet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 15:41:32 MGT 2024