Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » intuïtief
intuïtief [boodskap #138395] Sa, 13 November 2021 07:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
intuïtief
Afbreking: in•tu•ï•tief


Byvoeglike naamwoord: intuïtief
Vergrotende trap: intuïtiewer
Oortreffende trap: intuïtiefste
Attributief: intuïtiewe
Partitief: intuïtiefs

Betekenis:
• Volgens 'n mens se intuïsie. Gebaseer op instink en voorgevoel eerder as kennis of insig.

Gebruik:
• Sy het intuïtief geweet dat haar kinders in gevaar is.

Sinoniem:
• gedagteloos
• gevoelsmatig
• impulsief
• instinktief

Antoniem:
• teenintuïtief

Vertaling:
Engels: intuitive
Nederlands: intuïtief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kegel
Volgende onderwerp: intuïsie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 15:35:25 MGT 2024