Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » indringer
indringer [boodskap #138344] Wo, 03 November 2021 20:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
indringer
Afbreking: in•drin•ger
Samestelling: indring + -er


Selfstandige naamwoord: indringer
Meervoud: indringers
Verkleinwoord: indringertjie
Meervoud van verkleining: indringertjies

Betekenis:
• Iemand wat onwelkom is, of wat met geweld toegang tot 'n plek verkry het.

Gebruik:
• Die Europese kuskrap is 'n aggressiewe indringer wat die Suid-Afrikaanse waters binnegedring het.

Verwant:
• indringerplant
• indringerig
• indringerspesie
• indringery

Vertaling:
Engels: intruder, invader, transgressor
Nederlands: indringer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stank
Volgende onderwerp: ruig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:37:39 MGT 2024