Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » visualiseer
visualiseer [boodskap #138337] Wo, 03 November 2021 12:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
visualiseer
Afbreking: vi•su•a•li•seer


Werkwoord: visualiseer
Verlede tyd: het gevisualiseer

Betekenis:
• Om iets in die geestesoog voor te stel.

Gebruik:
Visualiseer 'n beter Suid-Afrika.

Sinoniem:
• bedink
• droom
• konseptualiseer
• sien
• verbeel
• voorstel
• weergee

Verwant:
• visie
• visueel
• visualisasie
• visualisering

Vertaling:
Engels: to visualise, visualize
Nederlands: visualiseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blerrie
Volgende onderwerp: renoveer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:56:12 MGT 2024