Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blerrie
blerrie [boodskap #138336] Wo, 03 November 2021 06:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
blerrie
Afbreking: bler•rie


Byvoeglike naamwoord: blerrie
Attributief: blerrie

Betekenis:
• Kragwoord wat ter emosionele versterking gebruik word (soos om ergernis of minagting uit te druk).

Gebruik:
• Jou blerrie idioot!
• Die koek is blerrie lekker.

Wisselvorm:
• bleddie
• blêrrie

Sinoniem:
• donnerse
• verdekselse
• verdomde

Vertaling:
Engels: bloody
Nederlands: stomme

Nota:
• Wees versigtig om nie die woord in beskaafde geselskap te gebruik nie!

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: begewe
Volgende onderwerp: visualiseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:22:21 MGT 2024