Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inmekaarvleg
inmekaarvleg [boodskap #138326] Ma, 01 November 2021 10:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inmekaarvleg
Afbreking: in•me•kaar•vleg
Samestelling: inmekaar + vleg


Werkwoord: vleg inmekaar, inmekaarvleg
Verlede tyd: het inmekaargevleg
Teenwoordige deelwoord: inmekaargevlegde

Betekenis:
• Om iets in of deur iets anders te vleg.

Gebruik:
• Sy kneukels word wit soos jy sy vingers inmekaarvleg.

Sinoniem:
• ineenstrengel
• ineenvleg
• saamvleg
• vervleg

Vertaling:
Engels: to braid together, entwist
Nederlands: ineenvlechten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: besonderhede
Volgende onderwerp: kneukel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:39:15 MGT 2024