Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rissiepit
rissiepit [boodskap #138322] So, 31 Oktober 2021 11:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rissiepit
Afbreking: ris•sie•pit
Samestelling: rissie + pit


Selfstandige naamwoord: rissiepit
Meervoud: rissiepitte
Verkleinwoord: rissiepitjie
Meervoud van verkleining: rissiepitjies

Betekenis:
• (figuurlik) 'n Vrou wat baie bitsig en kwaai is.
• (ongewoon) Die pit van 'n rissie.

Gebruik:
• Hy ignoreer die rissieput se geskel en gaan aan met sy werk.
• Krap eers die rissiepitte uit.

Sinoniem:
• feeks
• geitjie
• hardekop
• helleveeg
• teef
• tierwyfie

Vertaling:
Engels: short-tempered person, fiery person; chilli seed
Nederlands: opvliegend persoon, vurig persoon; chilizaad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beur
Volgende onderwerp: mopper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:24:20 MGT 2024