Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beur
beur [boodskap #138321] So, 31 Oktober 2021 10:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beur
Afbreking: beur


Werkwoord: beur
Verlede tyd: het gebeur
Teenwoordige deelwoord: beurende

Betekenis:
• Om met moeite/inspanning teen iets te druk of te beweeg.

Gebruik:
• Die eskimo beur teen die wind in.

Sinoniem:
• aandruk
• sukkel
• veg
• voortdruk
• teëspartel
• worstel

Afgelei:
• aanbeur
• opbeur
• voortbeur
• vooruitbeur

Vertaling:
Engels: to struggle, strive
Nederlands: beuren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ysveld
Volgende onderwerp: rissiepit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:28:55 MGT 2024