Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ysveld
ysveld [boodskap #138320] So, 31 Oktober 2021 10:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ysveld
Afbreking: ys•veld
Samestelling: ys + veld


Selfstandige naamwoord: ysveld
Meervoud: ysvelde
Verkleinwoord: ysveldjie
Meervoud van verkleining: ysveldtjies

Betekenis:
• 'n Aaneengeslote oppervlakte wat met bevrore water bedek is.

Gebruik:
• Die eskimo beur teen 'n yskoue stormwind oor die verlate ysveld.

Sinoniem:
• ysvlakte

Afgelei:
• Noordpoolysveld

Vertaling:
Engels: ice field, ice sheet, expanse of ice
Nederlands: ijsveld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdorwenheid
Volgende onderwerp: beur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:31:54 MGT 2024