Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verdorwenheid
verdorwenheid [boodskap #138319] So, 31 Oktober 2021 09:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verdorwenheid
Afbreking: ver•dor•wen•heid


Selfstandige naamwoord: verdorwenheid
Meervoud: verdorwenhede

Betekenis:
• Die toestand van verderflik/ moreel verwerplik te wees.

Gebruik:
• Toe die Here sien hoe groot die verdorwenheid van die mens op aarde is en dat hy sy lewe lank net slegte dinge bedink, was die Here bedroef daaroor. [Genesis 6:5-6]

Sinoniem:
• boosheid
• dekadensie
• ondeugdekikheid
• onsedelikheid
• ontaarding
• perversiteit
• sedeloosheid
• sieleverderf
• slegheid
• sondigheid
• verderflikheid

Vertaling:
Engels: depravity, wickedness
Nederlands: verdorvenheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontsê
Volgende onderwerp: ysveld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:54:11 MGT 2024