Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » komyn
komyn [boodskap #138317] Sa, 30 Oktober 2021 07:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Komyn
Komyn
komyn
Afbreking: ko•myn


Selfstandige naamwoord: komyn
Meervoud:

Betekenis:
• (plantkunde) 'n Eenjarige kruid van die pietersielie-familie, Cuminum cyminum.
• Die aromatiese sade van hierdie plant wat as spesery gebruik word.

Gebruik:
Komyn word hoofsaaklik in Sirië, Indië en Turkye vir die plant se saad verbou.
Komyn het 'n sterk, deurdringende aroma wat die spysvertering bevorder.

Afgelei:
• komynagtig
• komynkaas
• komynsaad

Verwant:
• karwy

Vertaling:
Engels: cumin
Nederlands: komijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: okkupeer
Volgende onderwerp: ontsê
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:42:58 MGT 2024